Modulekode | DTS 123 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Voortsetting van grondige hersiening van Duitse grammatika: verdere ontwikkeling van lees-, skryf-, praat- en begripsvaardighede. Analise en interpretasie van tekste. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme | |
Diensmodules | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Voorvereistes | DTS 113 |
Kontaktyd | 2 lesings per week, 1 besprekingsklas per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Departement | Moderne Europese Tale |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App